Aitsa, hier is die Coleske Groep-nominasies!

Die nominasies vir die gesogte Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is gisteraand bekend gemaak. Demi Lee Moore, Lisie Basson, Riana Nel, Karlien van Jaarsveld, Chris Steyn, Appel, ONS, Riaan Benadé, Ruhan du Toit, Ricus Nel, Bok van Blerk is van die benoemdes in die Coleske Groep-stal.


Vanjaar se toekenningsgeleentheid vind plaas op 18 September by die 3CI Ouditorium in Pretoria. 


Só lyk die Coleske nominasies:


Alternatiewe/rock liedjie van die jaar


Vervaardiger van die jaar

  • Ruan Graaff en Paulo Azevedo - Wat Nou? (Gesing deur Riana Nel)
  • Ruan Graaff en Paulo Azevedo - Ek Wonder (Gesing deur Riana Nel)
  • Johnny de Ridder - Niks Om Oor Huis Toe Te Skryf Nie (Gesing deur DHF en Demi Lee Moore)
  • Juan (Floors) Oosthuizen, Paulo Azevedo en Riaan Benadé - Boksemdais (Gesing deur Riaan Benadé)


Liedjieskrywer van die jaar

  • Karlien van Jaarsveld - Als Is Okay (Gesing deur Karlien van Jaarsveld)
  • Riana Nel - Ek Wonder (Gesing deur Riana Nel)
  • Riaan Benadé - Boksemdais (Gesing deur Riaan Benadé)
  • Johnny de Ridder, Hunter Kennedy, Pierre Greeff, Demi Lee Moore en Barthlo Visagie - Niks Om Oor Huis Toe Te Skryf Nie (Gesing deur DHF en Demi Lee Moore)


Geestelike liedjie van die jaar


Musiekvideo liedjie van die jaar

  • Johan C Venter, Eric T Graham en Tehan Buys - Helemal (Gesing deur Chris Steyn)
  • Johan C Venter, Eric T Graham, Tehan Buys en Demi Lee Moore - Hart Breek (Gesing deur Demi Lee Moore)
  • Johan C Venter en Morné Coetzee - Boksemdais (Gesing deur Riaan Benadé)


Album van die jaar


Nuweling van die jaar

  • Chris Steyn
  • ONS


Ballade liedjie van die jaar


Kontemporêre liedjie van die jaar



Pop liedjie van die jaar


My kunstenaar van die jaar (publiek)

  • Demi Lee Moore
  • Chris Steyn
  • Riaan Benadé


deel hierdie artikel
Deur Coleske Artists 18 April 2025
Martin Bester stel nuwe kuierliedjie saam met Peer Papsak bekend
Deur Coleske Artists 18 April 2025
Elandré ‘skud’ die dansvloer los met sy nuwe enkelsnit
Deur Coleske Artists 11 April 2025
Karlien van Jaarsveld keer terug met nuwe enkelsnit, ‘Te Min, Teveel’
MEER ARTIKELS