NUUS

Nuus

Deur Coleske Artists 13 Desember 2024
Dodo Nyoka sluit 2024 af met ‘Meisie’ – ’n vrolike kuierliedjie!
Deur Coleske Artists 13 Desember 2024
Riaan Benadé sluit die jaar af met ’n bietjie ‘Vitamiene See’
Deur Coleske Artists 29 November 2024
Dassie maak sy musiekdebuut met die treffende snit ‘Wyne’
Deur Coleske Artists 15 November 2024
Demi Lee Moore en Eloff se duet is ’n onverwagse, treffende kombinasie
Deur Coleske Artists 07 November 2024
Ricus Nel en Chris Steyn snoer kragte vir nuwe partytjieliedjie
Deur Coleske Artists 01 November 2024
ONS se musiekreis ‘begin’ met hul debuutalbum
Deur Coleske Artists 24 Oktober 2024
Appel en Australiese country-ster James Johnston het saamgespan vir die nuwe duet “Country Is For Me,” wat Afrikaanse en Engelse lirieke vervleg. Die liedjie vier die krag van musiek as ’n universele taal.
Deur Coleske Artists 09 Oktober 2024
Sy het harte gesteel as die kopskud-sanger en liedjieskrywer van Die Kontrak se tweede seisoen, en in 2023 het sy groot opslae gemaak met haar debuutsnit “#23”, wat landwyd op radiostasies gehoor is. Nou maak Lisie Basson weer golwe met haar tweede enkelsnit, “Klaar Geweet”.
Deur Analda Breedt 04 Oktober 2024
’n Emosionele en betekenisvolle volronde oomblik het aangebreek vir Dodo Nyoka en sy mentor tydens die tweede seisoen van Die Kontrak, Karlien van Jaarsveld, met die uitreiking van hul duet, “Ek Verstaan”.
Deur Coleske Artists 27 September 2024
Die Afrikaanse sanger Ruhan du Toit het die geliefde FAK-liedjie deur Rozanne Botha, Kan ’n Man Dan Nie afgestof en nuwe lewe ingeblaas met sy weergawe, getiteld Kan ’n Man.
MEER ARTIKELS
Share by: