Blog Layout

The “Groot” Wheel: WEN só ’n miljoenrand!

Die tyd het aangebreek vir een gelukkige AiG-ondersteuner om in aanmerking te kom vir die R1 miljoen kontantprys, met die opwindende nuwe, The “Groot” Wheel, deur Afrikaans is Groot en Jackpot City. 


Hierdie unieke geleentheid bied agt gelukkiges die kans om die groot prys en ook agt ander die kans om om ’n onvergeetlike BBP-oomblik van wow suite-kaartjies vir Afrikaans is Groot 2024 te wen. 


Hoe werk dit?


Om deel te neem, besoek eenvoudig die
GROOT WHEEL-webwerf en registreer ’n rekening. Nadat jy ’n deposito van slegs R50 gemaak het, kry jy toegang tot The “Groot” Wheel. Hier sal jy die kans hê om die wiel te draai en moontlik gratis speelbeurte op die speletjie Disco Beats wen, in die trekking vir die BBP-oomblik van wow suite-kaartjies kom, of selfs ’n finalis word vir die groot prys van R1 miljoen. Jy mag slegs deelneem indien jy 18 jaar of ouer is.


DRAAI DIE WIEL

Wanneer sal die groot wenner aangekondig word?


Die hoogtepunt van hierdie opwindende kompetisie is die bekendmaking van die R1 miljoen-wenner, wat op Saterdag, 16 November, tydens die middagkonsert by Afrikaans is Groot 2024 sal plaasvind. Stel jou voor hoe dit jou lewe kan verander!


Die BBP-oomblik van wow suite-kaartjies sal vir die Saterdag, 16 November se namiddag konsert wees.


Belangrike inligting


Om in aanmerking te kom, moet deelnemers hulself registreer by
www.grootwheel.co.za en die instruksies volg. Deur deel te neem, aanvaar jy die privaatheidsbeleid en die terme en voorwaardes van Jackpot City en Coleske Artists Management. Dit is belangrik om hierdie bepalings deeglik deur te lees om ten volle bewus te wees van jou deelname. Onthou jy moet 18 jaar of ouer wees om deel te neem.


Met The “Groot” Wheel kan jou lewe binne ’n oogwink verander. Wat sou jy doen met R1 miljoen? Die moontlikhede is eindeloos, maar die kans om te wen, is net een draai weg!


deel hierdie artikel
Deur Coleske Artists 20 Februarie 2025
Ruhan du Toit kry die kuiers aan die gang met ‘Ek Hou Van’
Deur Coleske Artists 07 Februarie 2025
ONS en Rooksein se samewerking is ’n klankbaan vir ‘Stellies’
Deur Analda Breedt 24 Januarie 2025
Laurika Rauch groet met kortspeler, spesiale dokumentêr ‘Laurika se Tuiskoms’
MEER ARTIKELS
Share by: